
As die ouvrou oor die tou sou trap,
Of neul of in haar plig verslap,
Gebruik dan hierdie plak
As kinders beter weet as jij,
Of stout is en gedurig met jou strij
Gebruik dan hierdie plak
As die brakkie aan jou skoene vreet,
En sij kaskonades jou laat sweet,
Gebruik dan hierdie plak
-- MAAR --
As laat die aand jij huistoe stap
Goed ge-olie met die druif se sap,
Mij Vriend,
Bêre dan die Plak!
(vernaamlik in Pretoria)
TrackBack URL for this entry:
http://www.stanzilieri.com/mt/trackback/195